ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: November 9, 2018

Nuusflitse

Polisie moet MyCity busse eskort Die polisie moet busse in Kaapstad begelei nadat ‘n tweede bus aan die brand gesteek is deur stakende werkers van MyCity. Johannesburg soek ruimte vir…

Munisipale bestuurders kry verhoging

Munisipale bestuurders se nuwe salaris strukture het pas in werking gekom met die aankondiging dat hul nou R3,9 miljoen per jaar sal “verdien” . Die  tweede in bevel kry dan…

SAUK bestuur weggejaag

Scopa, die parlement se staande kommitteer vir openbare rekeninge het die SAUK se span weggejaag weens die feit dat daar nie inligting verskaf kon word oor R4,9 biljoen se onregmatige…

Evkom kondig afleggings aan

In ‘n poging om koste te besnoei het Evkom aangekondig dat sekere uitvoerende personeel afgelê gaan word. Tans is daar 25 uitvoerende hoofde met meer as 400 senior amptenare en…

Gordhan klim onder Zuma in

In ‘n 68-bladsy voorlegging voor die staatskaping kommissie het Pravin Gordhan sy besonderhede bekend gemaak rondom Zuma se handelinge.  In 2015 is hy deur Jacob Zuma genader aangaande ’n ooreenkoms…

Net onaktiewe grond word gevat

Die ANC se Minister van Landbou, Senzeni Sokwana, het tydens ’n vergadering in die Oos-Kaap aan blanke boere gesê dat grond wat aktief produseer, nie genasionaliseer sal word nie. Alhoewel…

Madonsela vra optrede van Ramaphosa

Die voormalige Openbare beskermer (OB), Thuli Madonsela het ’n beroep gedoen op die ANC president, Cyril Ramaphosa, om die beoogde wetsontwerp te onderteken wat bepaal dat politieke partye moet verklaar…

E-tol sal voortgaan, sê Blade

Die regering van die dag sal nie die e-tol stelsel staak nie en die krisis van betaling sal uitsorteer word op nasionale vlak, sê die Minister van Vervoer. Minister Blade…

Europese verkiesing in Meimaand

Die verkiesing vir die Europese Parlement is vir Mei 2019 geskeduleer, en die Europese Volksparty (EVP) het hul kandidaat vir die mees senior amp bekend gemaak. Die Duitser, Manfred Weber…

Trump ontslaan Minister Sessions

Die Amerikaanse Minister van Justisie, Jeff Sessions, het op versoek van president Donald Trump sy ontslag geneem. Die minister se uittrede volg na kritiek wat die president gehad het oor…

Trump se moontlikhede vir 2020

Die Amerikaanse middel termyn verkiesing is gewoonlik van weinig belang vir baie kiesers van die land, maar vanjaar was daar ongekende belangstelling nadat die linkse Demokratiese party daarop ingestel was…

Kokaïen stroom na Duitsland

Kokaïen met ’n geraamde straatwaarde van €30 miljoen is deur die polisie en hawe owerheid gevind wat in sakke saam met ingevoerde koffie verpak is. Die sakke koffie is afkomstig…

Nuusflitse – 9 November

Duitsland In Duitsland word sowat 45 miljoen kuikens van die manlike geslag doodgemaak omdat hulle nie eiers lê nie, maar nou is ’n beweging besig om mens in verset te…