Verdere diskriminasie by trein aanleg

President Ramaphosa van die ANC sal vandag ‘n nuwe trein vervaardigings aanleg van R1 miljard open in Benoni wat 56 treine moet vervaardig oor die volgende twee jaar. 

Die werkerskorps bestaan uit 49% vroulike werkers met die res manlik maar 90% van die werkers is swart.

Waarnemers sê dit is weereens ’n  bewys van diskriminasie teen blankes werkers.

Die vorige poging van die kommunisties gesinde regering was ’n algehele mislukking en sou veel goedkoper treinwaens kon invoer weens die swak gehalte en gedurige stakings wat ondervind was.