Vennoot hel toe gestuur

Dit is amusant om te sien hoe politieke alliansies versuur sodra een party voel hy is te nagekom, sêwaarnemers.

Bantu Holomisa het Athol Trollip (foto) hel toe gestuur nadat laasgenoemde hom beskuldig het dat hy “vuil” geld geneem het tydens ‘n 2015 verkiesingsveldtog. Mongameli Bobani is die derde party wat gemoeid is in die beskuldigings van korrupsie.

Onlangs was Holomisa en Trollip nog in dieselfde koalisiebed.