Tom Moyane en Pinochio

Volgens Tom Moyane was hy die mees suksesvolle SAID kommissaris in die demokratiese geskiedenis, en steeds blyk sy neus nie langer te word nie…

Hy neem nou vir Ramaphosa, die Nugent kommissie asook Pravin Gordhan na die Grondwetlike Hof oor die behandeling wat hy ontvang en sy “verwydering” as hoof van SAID.

Die 700 bladsye aansoek sal seker maande neem om verwerk te word voordat daar dan teen hom opgetree kan word.