Syfers oor werkloosheid

Die volgende syfers toon die harde werklikheid van die toestand van die sogenaamde reënboognasie: 9,6 miljoen mense is werkloos; 6,1 miljoen jongmense tussen die ouderdomme van 15 en 34 is werkloos: 90 000 poste het verlore gegaan het in die tweede kwartaal van 2018.

Dit is die toestand in die land waarvan Cyril Ramaphosa sê daar geen probleme is nie, en waar hy reeds in Februarie vanjaar aangekondig het dat daar ‘n beraad gehou gaan word oor werkloosheid. Die beraad gaan nou glo volgende week geskied.