Rob Davies en die Guptas

 

Rob Davies het erken dat hy die Guptas ontmoet het,  terwyl die eerste ontmoeting gereël was deur Duduzane Zuma met Ajay Gupta. 

Hy het blykbaar verder erken dat hy tussen 2009 en 2013  lede van die Gupta familie ontmoet het, maar beweer dit was in die hoedanigheid as potensiële beleggers 

In  ses gevalle was hy by sosiale geleenthede wat georganiseer was deur die Guptas.  ‘n Skootrekenaar wat hy in Mumbai ontvang het van die familie het hy geskenk aan ‘n klien ontwikkelings agentskap 

Hy was glo ook by die veel besproke huwelik by Sun City, en waarnemers sê dit is voldoende bewys dat daar ook dinge gebeur het wat ongesê bly.

Foto – Rob Davies