Protes in Stellenbosch

Minstens 27 persone is gearresteer in Stellenbosch se sentrale besigheids gedeelte na gewelddadige protes optrede . 

Die voorbokke sal aangekla word van saakbeskadiging van eiendom en openbare geweld.  Die rede vir die geweld is onbekend en die stadsraad keur die optrede af.

 Die protes en geweld het klaarblyklik vir ’n groot aantal studente meer belangrik geword as die voltooi van studies, en waarnemers sê dit is vreemd dat studnte tyd vind vir betogings terwyl finale eksamens voor die deur is.