Twee SAID doeanebeamptes en ‘n polisiebeampte is by die Skilpadshek grenspos tussen Botswana en Suid-Afrika gearresteer.
Die drie het vermoedelik uitvoer dokumente vir brandstof vervals.
SAID sou R3 miljoen verloor in heffings en asksynsbelasting indien die 16 tenkwaens se brandstof afgelewer gewees het.
Nuutste kommentaar