Nuusflitse

Nog ’n kontantwa rooftog

‘n Kontantwa is is Maandag by die Liberty Promenade winkel sentrum beroof van ‘n onbekende bedrag.

N2 loop deur onder betogers

Die N2 naby Mosselbaai was weer die toneel van brandende bande,  klippe in die pad en ‘n trok wat aan die brand gesteek is.