Nog ‘n CityPower substasie brand

Inwoners wie se onwettige krag koppelings ontkoppel is, het hul woede uitgehaal deur ‘n substasie van CityPower in Allandale aan die Oos Rand aan die brand te steek. 

Krag was nog nie herstel teen Woensdag aand nie en betalende inwoners byt nou die spit af vir wetteloosheid in die land.

Dit is die soveelste keer dat swart inwoners die kragtoevoer plunder omdat hulle onwettige koppelings aan die hoof kraglyne deur Eskom of CityPower se kontrakwerkers verwyder word.