‘n Sameswering? Nooit – Nou ‘n top ondersoek.

Die ANC het opdrag gegee dat sy top ses ondersoek gaan instel oor die beweerde  komplot teen Ramaphosa.

Die beweerde komplot deur Ace Magashule, Jacob Zuma en ander party lede is aanvanklik afgemaak as ‘n terloopse ontmoeting  maar nou word die komplot as ernstig en intens beskryf. Pro-Zuma faksies is gekant teen die ondersoek.