Misdaad ruk hand-uit

Sentraal-Transvaal, Vrystaat, Natal en Oos-Transvaal toon ‘n toename in misdaad terwyl daar landswyd ‘n 5 % toename in misdaad is, oftewel 1,5 miljoen insidente per jaar.

Dit blyk uit syfers wat Statistiek SA vrygestel het.

Wes-Transvaal toon egter ‘n dramatiese styging van bykans 80% in individuele misdade. Moord het met 4% gestyg met 17 000 moorde vir die 2017 tydperk wat bykans 47 moorde per dag beteken!