Helikopter land by kitskos winke

‘n Polisie helikopterloods het sy SAP helikopter in ‘n parkeerarea in Queenstown geland, waarna hy rustig by KFC ingestap en sy “hoener en sous” gekoop het en daarna weer weg gevlie.

Alhoewel die SAP die voorval ondersoek, meen politieke ontleders dat dit deel van die korrupsie in die land is wat die ANC president belowe het om uit te roei.

Die Vryburger het verskeie lesers s mening ontvang wat daarop wys dat polisiebeamptes gereeld gesien word waar hulle met polisie voertuie rondrits om persoonlike sake af te handel.