Denel kan nie salarissse betaal nie

Die wapen vervaardiger Denel kon nie sy senior bestuurslede se volle salaris betaal aan die einde van September nie.

Denel benodig glo dringend befondsing en finansiële bystand en sal seker weer deur tesourie gehelp word met belasting geld om voort te gaan.  Die invloed van  Zuma en die Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite in die grond in  te werk.