De Lille se liggie (ge)mors

Ten spyte van die ekonomie wat swaar trek en rade wat gebuk gaan onder korrupsie en swak invordering van dienstegeld, het Patricia de Lille, wat tot die einde van die maand Kaapstad se burgemeester is, aangekondig dat R4,5 miljoen bewillig is vir ‘n enkele aand se partytjie wanneer liggies aangeskakel gaan word om die donker 2019 in te gaan.

Sandar Dickson van CoCt het die vermorsing gekritiseer in die lig daarvan dat sekere huishoudings sukkel om kop bo water te hou.

Weer eens is dit ‘n oproep aan inwoners om inklusief te wees en saam te kom drink en raas en die terroris Nelson Mandela te huldig.