CR sukkel om asem te kry

Dokters het Cyril Ramaphosa aangeraai om sy rit na die DRK uit te stel weens “boonste lugweg infeksie”.

Siniese waarnemers vra of dit dalk die strop kan wees wat al hoe nouer om sy nek trek weens allerhande bewerings van aandadigheid aan die sogenaamde staatskaping?