Brian bedank toe eerder

Brian Hlongwa, die ANC se sweep in Sentraal Transvaal het bedank . 

Hy word beskuldig van korrupsie van meer as R 1,2 miljard tydens sy termyn as LUK van Gesondheid. 

Sy bedanking kom voordat die ANC se sogenaamde Integriteit komitee hom moontlik sou skors. 

Die ANC her aangekondig dat Brian steeds lid bly van die provinsie se uitvoerende komitee.  Waarnemers vra of so ’n stap deur Ramaphosa goedgekeur word teryl hy belowe het om korrupsie die nek in te slaan,

Di argument wat geopper word is dat iemand wat bedank/ word nie in ander poste aangehou nie, en wanneer iemand moontlik geskors kan word, moet sulke poste wat beklee is, ontruim word.

Foto – Brian Hlongwa