“Bobbejaan” kos omroeper sy pos

Sasha Martinengo (foto) van 91,9 FM is sy pos kwyt nadat hy Julius Malema ‘n “monkey” genoem het.

Hy bly staan by sy uitlating deur te sê dat “enigeen, ongeag ras, kleur, geloof of geslag wat ‘n vrou nie respekteer nie, is ‘n bobbejaan.”

Die stasie het natuurlik onmiddelik ‘n openbare verskoning aangeteken en gesê dat hulle baie spyt is oor die aanbieder se opmerking.