Blade ook betrokke by Guptas?

Vrae rondom die SA Kommuniste Party se grootbaas, Blade Nzimande, se moontlike betrokkenheid by die Guptas het na vore gekom en die moontlikheid bestaan dat hy ook kan bedank sou die bewerings waar wees.

Intussen het die SAKP die bewerings afgemaak as smeer taktiek.