SAUK werkers kry kennis van afleggings
Die SAUK het Maandag kennis uitgestuur aan personeel van die uitsaaier dat in terme van Seksie 189 van die Arbeids Wet , begin gaan word met aflegging van werkers. Die…
Die SAUK het Maandag kennis uitgestuur aan personeel van die uitsaaier dat in terme van Seksie 189 van die Arbeids Wet , begin gaan word met aflegging van werkers. Die…
Lede van die Nasionale Konserwatiewe party het ‘n optog gehou na die VSA ambassade en die Australiese Hoë Kommissaris in Pretoria. Die optoggangers het glo gevra dat die VSA en…
Rob Davies het erken dat hy die Guptas ontmoet het, terwyl die eerste ontmoeting gereël was deur Duduzane Zuma met Ajay Gupta. Hy het blykbaar verder erken dat hy…
Agt persone is tot dusvêr dood in die verwoestende brande wat in die George omgewing woed en waarskynlik nog weke sal duur. Die sterftes het in die Karatara omgewing…
Minstens 27 persone is gearresteer in Stellenbosch se sentrale besigheids gedeelte na gewelddadige protes optrede . Die voorbokke sal aangekla word van saakbeskadiging van eiendom en openbare geweld. Die rede…
’n Tussentydse Ondersoek verslag wat uitgebring is oor die sogenaamde Tshwane se kontrak waarby R1,2 miljard betrokke is, laat die fokus weereens plaas op die korrupsie in Suid-Afrika wat maar…
Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland wil die lewering van wapens aan Saoedi Arabië staak afhangende die ondersoek se uitkoms oor die moord op die joernalis Jamal Khashoggi in die Saoedi-konsulaat…
Die erge droogte in groot dele van Europa het ook in Hongarye sy uitwerking wat die bekende Donau rivier se watervlak drasties laat daal het. Een van die geskiedkundige brûe…
Woede het losgebars onder Italiaanse kiesers nadat verneem is dat drie immigrante uit die Afrika staat Senegal en Nigerië in hegtenis geneem is weens die verkragting en moord op ’n…
Opposisiepartye is erg bekommerd nadat vasgestel is dat die nasionalistiese Eerste Minister, Viktor Orban, ’n massa byeenkoms van ondersteuners gaan toespreek oor die optrede van die Europese Unie. Die byeenkoms…
’n Amerikaanse vegvliegtuig het beheer geneem oor 13 hommeltuie wat oor Sirië gevlieg het en later van rigting verander het op koers na ’n Russiese lugmagbasis. Die aanklag is die…
Groot ontevredenheid heers onder Westerse leiers nadat Saoedi-Arabië weereens skuldig is aan oorlogsmisdade nadat hy 21 burgerlikes in Jemen gedood het tydens ’n verwoede lugaanval. Di mense was almal betrokke…
Nuutste kommentaar