ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: October 29, 2018

Nasionalisme groei steeds

Te midde van die hewige teenkanting wat nasionalisties gesindes moet verduur van die wêreld se links-liberale media, bly die groei in steun vir nasionalisme voortduur. In die afgelope maande het…

Motor rubriek – Toyota Aygo 1,0

Wanneer daar deesdae in die dorpe, stede en selfs op die snelweë beweeg word is dit bykans ongelooflik om te sien hoeveel kleiner motors op die pad beweeg. Indien daar…

Boeing stort neer in Indonesië

  In Indonesië het ’n Boeing 737 tydens ’n nagvlug neergestort met 188 mense aan boord wat volgens die eerste berigte, almal omgekom het. Die vliegtuig van Lion Air was…

Deur my lens: Leuens en misleiding

Ek het behoorlik uitgebars van die lag toe Mugabe Nommer 2 op televisie gesê het eiendomsreg sal beskerm word dur die kommunistiese ANC regime. As die president dink ons sal…

Nuusflitse

George brande duur voort Die Montagu pas is steeds gesluit na brande uitgebreek het in die George omgewing. Vuurvegters is sedert Woensdag in ‘n stryd gewikkel om die brande onder…

Helikopter land by kitskos winke

‘n Polisie helikopterloods het sy SAP helikopter in ‘n parkeerarea in Queenstown geland, waarna hy rustig by KFC ingestap en sy “hoener en sous” gekoop het en daarna weer weg…

Petrol goedkoper, diesel duurder

Voorspellings is dat die prys van petrol met een of twee sent kan daal in November maar die slegte nuus is dat diesel met meer as 30 sent per liter…

Grond, grond , grond

Grond wat aan plaaslike gemeenskappe toegeken is na ‘n grond-eis is nou die fokus van ‘n twis tussen die eienaars, die staat en die Ingonyama Trust van Zwelithini.  Na die…

VBN: ANC het miljoene “donasie” ontvang

Die  media beweer dat die ANC R2 miljoen as donasie ontvang het van VBS Mutual Bank se base.  Die kommunistiese ANC het gereageer deur te sê dat hul slegs bewus…

Gigaba vra verskoning oor seks video

Die Minister van Binnelandse sake , Malusi Gigaba, het die nasie om verskoning gevra rondom ‘n video met seksuele materiaal wat gelek is. Hy is glo afgepers rondom die video…

Brasilië kry nasionalistiese president

Die afgelope naweek het die kiesers van Brasilië geleentheid gekry om ’n nuwe president te kies, maar die keuse van ’n nasionalistiese kandidaat teenoor ’n vêr-linkse sosialisties. Alhoewel dit reeds…

Ierland herkies sy president

Die Republiek van Ierland het President Michael D Higgins herkies in sy amp vir ’n volgende termyn, en die president is met ’n oorweldigende meerderheid ondersteun. Die kiesers het ook…

Namibiese regering ook grondgryper

Etlike maande nadat die nuwe president van Suid-Afrika sy grondgryp plan bekendgemaak het, was dit die regering van Namibië wat in dieselfde voetspoor getrap het. Die regering het aangekondig dat…

Twaalf pos-bomme skud VSA

Dit het ’n senior span van die FBI en hoogs opgeleide beamptes van die Central Intelligence Agency (CIA) se aanhoudende soektog gekos om die skuldenaar vas te trek. Die pos-bomme…

Wapen verkope aan Saoedi gestop

Terwyl Saoedi Arabië in die spervuur bly oor die wrede moord op ’n joernalis asook sy aandeel in die dood van tientalle burgerlikes in Jemen, het die Europese Unie ’n…

VSA wil troepe na Meksiko grens stuur

Die president van Amerika, Donald Trump, het die opmars van voetslaners uit Sentraal Amerika onderweg na die grens tussen Meksiko en die VSA bestempel as ’n “nasionale noodtoestand”. Minstens 1,000…

Hewige aardbewing skud Griekeland

’n Hewige aardbewing wat 6,4 op die Richterskaal geregistreer het, het Griekeland die naweek getref in die westelike kusgebied van die land. Die skudding was so hewig dat dit selfs…

Wêreld Nuusflitse – 29 Oktober

VSA ’n Skieter het minstens 11 mense gedood in ’n kerkdiens wat Saterdagoggend gehou is in Pittsburgh voordat die polisie hom kon vastrek, waarna Prsidnt Trump gesê het so iemand…