De Lille krimineel vervolg
Patricia de Lille is die middelpunt van ‘n kriminele ondersoek. Die Kaapse Stadsraad het aanbeveel dat die beweerde korrupsie en wanadministrasie uitgewys deur die Bowmans regsfirma ondersoek moet word. Volgens…
Patricia de Lille is die middelpunt van ‘n kriminele ondersoek. Die Kaapse Stadsraad het aanbeveel dat die beweerde korrupsie en wanadministrasie uitgewys deur die Bowmans regsfirma ondersoek moet word. Volgens…
Die tesourier van Transnet, Phetolo Ramosebudi , het bedank net nadat hy kennis gekry het dat hy geskors is. Dit volg weens bewerings dat hy inligting vir onder andere…
‘n Dronk polisiebeampte in Natal is tydelik op kantoor diens geplaas nadat hy strompel dronk by ‘n ondersoek toneel gearriveer het. Intussen is ‘n lid van die Valke in Rustenburg…
Die kommunistiesgesinde regime sukkel om konsekwent op te tree. Nongcobo Jiba en Lawrence Mrwebi is onlangs geskors weens onreëlmatige gedrag in die Nasionale Vervolgings Gesag. Kort daarna is hul skorsing…
Skaars ‘n dag na sy middel-termyn begroting waarsku die Minister van Finansies van die ANC regime van ‘n skuldlas wat kan maak dat SA hoed in die hand by die…
Volgens Jesaja is die volk siek, bedoelende die volk Israel. Die diagnose – Hulle het die Verbond van God verbreek. 2018 sien ons dat die Afrikaner Boere volk ook siek…
Op die strand van De Haan in België is ’n reuse vinvis op die strand gevind wat gedurende die nag uitgespoel het. Die polisie was verplig om mense weg te…
Vir etlike maande het die Britse Eerste Minister, Theresa May onder die druk verkeer van haar partygenote in die parlement wat ontevrede is met haar hantering van Brexit. Die…
Bykans 50,000 troepe kom bymekaar in ’n Navo oorlog oefening wat in Noorweë gehou word om die alliansie se verdediging teen aggressors te toets. Duitsland sal die tweede grootste deelnemer…
Die voormalige Franse president, Nicolas Sarkozy, het ’n Appèlsaak verloor waaroor hy vir onwettige finansiële steun gehad het tydens die vorige verkiesingsveldtog in Frankryk. Die konserwatiewe leier staar nou verskeie…
Asof daar nie genoeg vreemde dinge elke dag gebeur nie, was die verbasing groot toe ’n 1934 Buick Series 600 sedanmotor in ’n skeepsvrag houer ontdek is wat klaarblyklik reeds…
Brittanje Die Britse owerheid het die omstrede Facebook beboet met ’n bedrag van $644,000 weens beweerde ongerymdhede en toegang tot gebruikers se persoonlike besonderhede. Saoedi Arabië Die Openbare…
Nuutste kommentaar