ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: October 25, 2018

Leerlinge brand skool af

n  Groep matrikulante in die Oos-Kaap  het hul  skool se administrasie gebou aan die brand gesteek uit protes teen die skool en departement se reëlings dat sekere vakke die jaar…

Nuusflitse

  Regerings skuld nou 55,8% van BBP Die regerings se leningskuld gaan na verwagting styg na 55,8% van die Bruto binnelandse produksie. ‘n “Aanvaarde” skuld verhouding is volgens Tito Mboweni…

Nog ‘n CityPower substasie brand

Inwoners wie se onwettige krag koppelings ontkoppel is, het hul woede uitgehaal deur ‘n substasie van CityPower in Allandale aan die Oos Rand aan die brand te steek.  Krag was…

Tito Mboweni en E-Tol

Die hoof tollenaar,  minister Mboweni, van die ANC-regering het homself bloedneus geloop met sy opmerking dat mense hul tolgeld moet betaal.  Tito Mboweni het die opmerking gemaak tydens sy middel-begrotings…

Staat se entiteite steel alweer

Ten spyte van soveel versekeringe dat die bankrot gesteelde staatsentiteite nie weer gehelp sal word nie het vader Tito weer geskenke uitgedeel.  Die algehele bankrot SAL sal R5 miljard kry,…

Verdere diskriminasie by trein aanleg

President Ramaphosa van die ANC sal vandag ‘n nuwe trein vervaardigings aanleg van R1 miljard open in Benoni wat 56 treine moet vervaardig oor die volgende twee jaar.  Die werkerskorps…

Nog voetslaners op pad na VSA

Behalwe vir die groot optog van sogenaamde vlugtelinge wat te voet onderweg is na die Verenigde State van Amerika, is ’n tweede optog met nagenoeg 7,000 voetslaners nou ook op…

Brief bomme aan Wit Huis, Obama en Clinton

Pakkies wat as brief bomme beskryf word, is by die Wit Huis in Amerika gevind en een elk is ook onderskep wat aan oud president Clinton se huis gestuur is…

Saoedi wou wegkom met leuen

Die VSA se Departement Buitelandse Sake wil blykbaar die visums van Saoedi Arabiese hooggeplaastes intrek en die onbekombaar maak vir hulle. Die drastiese stap volg nadat die koninkryk met leuens…

Oudste skeepswrak in Swart See gekry

Seevaart deskundiges het op die bodem van die Swart See ’n ongeskonde skeepswrak uit die antieke tydperk van die Griekse seevaart ontdek. Die ou handelsvaartuig word beskou as die heel…

Poetin wil Trump in Parys ontmoet

Kort nadat President Donald Trump die Russe daarvan beskuldig het dat hulle die Kernwapen akkoord oortree het, en die VSA se adviseur besoek gebring het in Rusland, het president Poetin…