Die versorging van ons liggame:
Skrifgedeelte: 1Kor. 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie…
Skrifgedeelte: 1Kor. 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie…
Rand / VSA dollar R14.37 ( R14.40) Rand / euro R16.55 ( R16.52) Rand / Britse pond R18.77 ( R18.78) VSA dollar / Bitcoin $6 539 (…
Siyabongo Gama is afgedank as hoofuitvoerende beampte van Transnet. Die aankondiging is gemaak deur Popo Molefe (foto), die voorsitter van die staatsentiteit. Gama betwis die afdanking aangesien die saak verwys…
Na Nhlanhla Nene se bedanking as minister van finansies het hy ook bedank as lid van die parlement. Die ANC koukus het hom egter geloof vir sy optrede en gesê…
Die Vrystaatse LUK vir ekonomiese ontwikkeling, Mxolisi Dukwane, beweer dat Tony Gupta ‘n belofte van R2 miljoen vir die volgende tien jaar gemaak het sou die Guptas beheer kon kry…
Nadat dit bekend geword het dat Brian Answer Shivambu (foto) R16 miljoen “verdien” het vir konsultasie werk vir VBS Mutual Bank, het Nedbank opdrag gegee dat sy Toyota Corolla terug…
Die hoof van Giyani se finansiële afdeling, Hitler Maluleke (foto), is afgedank na sy goedkeuring van ‘n belegging van R161 miljoen by VBS Mutual bank. Verder word beweer dat subkontrakteurs…
Gewapende rowers het ‘n Johannesburgse City substasie beroof van kabels, gereedskap en die wagte se persoonlike besittings. Dit het plaasgevind by die Mulbarton substasie waar opgraderingswerk aan die gang is….
Daar word met groot verwagting deur Ford ondersteuners uitgesien dat die Ford Raptor na SA kom. Na verwagting gaan dit gedurende die eerste helfte van 2019 plaasvind. Wanneer daar na…
Die Duitse owerheid het een van die grootste terreur aanslae betyds voorkom wat deur die Islamitiese Staat beplan is. Die terroriste het gepoog om reeds in 2016 na Duitsland te…
Ondersteuning van die regerende partye in die koalisie van Duitsland het ’n nuwe laagtepunt in gewildheid by die kiesers bereik volgens die jongste peilings. Die peilings toon ’n duidelike swaai…
Die Groen party se voorsitter sal hom moet verdedig teen die klag wat die voorsitter van Vlaams Belang in Vlaandere teen hom inbring nadat die linkse Groen party tydens ’n…
Die grootste betoging en straat optog wat in Brittanje gehou is die afgelope 15 jaar, het hierdie naweek plaasgevind in die strate van Londen. Sowat 700 000 ontevredenes het Saterdag…
Die druk op Saoedi Arabië om verduidelikings te gee oor die dood van ’n joernalis in hul konsulaat in Turkye, het sodanig toegeneem dat ’n verklaring uitgereik is as ’n…
Elena Alekseevna Khusyaynova (44) is in die VSA vasgetrek en vervolg weens haar beweerde betrokkenheid by inmenging in die deelstaat verkiesings van die land. Sy is ’n Russiese burger wat…
Nuutste kommentaar