2 Valke en polisiebeampte in hof

Kaptein Kaizer Mohale, kolonel Emily Hlope, verbonde aan die Ernstige Handels Misdaad Eenheid van die Valke en ‘n vorige polisie konstabel,  Steve Mangena, is die afgelope naweek gearresteer en het Maandag in die hof verskyn.

Hier is dus senior beamptes betrokke by misdade waaroor hulle die wag moet hou.