ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: October 19, 2018

Ekonomiese aanduiders : 19 Oktober 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.40 ( R14.25) Rand / euro                           R16.52 ( R16.39) Rand / Britse pond               R18.78 ( R18.68) VSA dollar / Bitcoin             $6 547 (…

Nasionalisme. ‘n Vloekwoord?

As daar na die verklarende woordeboek gekyk word dan sien mens dat nasionalisme is: ‘n politieke, sosiale en ekonomiese stelsel wat die belange van ‘n spesifieke nasie wil bevorder, veral…

Prikkel: Wat is Calvinisme?

Om die vraag “wat is Calvinisme” te antwoord is veel meer as ‘n dag se werk.  Om die vraag “wat is praktiese Calvinisme” te antwoord is veel erger. Laat ons…

Nuwe ontwapeningsplan lek uit

Die uitgelekte konsep wysigingswet op die Beheer van Vuurwapens waarin voorgestel word dat lisensies vir vuurwapens nie meer vir selfverdediging uitgereik moet word nie, is nie net absurd nie, maar…

Twee voorvalle van mesaanvalle in skole

Die Wes-Kaap se onderwys departement is “geskok” na twee afsonderlike voorvalle van messtekery by skole. Een leerling is dood en in ‘n ander voorval is ‘n leerling in ‘n kritieke…

Weermag in die “Jam”

Dit blyk dat kostebesparings maatreëls die SAW se vermoë om die land te “beskerm” ernstig gaan kniehalter. Dit blyk uit ‘n uitspraak van die SA Weermag se hoof, generaal Lindile…

SAID regshoof geskors

Die SA Inkomstediens (SAID) het aangekondig dat hulle hoof van regsdienste, Refiloe Mokoena (foto), geskors is. Dit volg na bewerings dat Mokoena betrokke kon wees met die onwettige uitbetaling van…

Xenofobie in Middelburg

Polisie in Middelburg het alle uitlanders se winkels gesluit en versoek dat hulle die dorp moet verlaat. Dit volg na gewelddadige protes in die dorp wat losgebreek het nadat ‘n…

Puigdemont praat oor onafhanklikheid

Dit is reeds meer as ’n jaar gelede dat Carles Puigdemont, as minister-president van die Spaanse deelstaat Katalonië, sy bekende onafhanklikheidsverklaring in die parlement gelewer het op 1 Oktober 2017….

Spanje verbreek diplomatieke verhouding

Spanje het sy diplomatieke betrekkinge met Vlaandere beëindig nadat die voorsitter van die Vlaamse parlement ’n skerp uitlating gemaak het oor die kwessie van Katalonië. Volgens koerantberigte het die Spaanse…

Bedanking van Armenië premier verdag

Opposisielede het in reaksie op die premier se onverwagse bedanking gesê die optrede is uiters verdag en dui op ’n poging om meer mag in te palm. Die eerste minister,…

VSA soek nuwe handelsooreenkoms

Die Amerikaanse regering van president Donald Trump wil ’n nuwe handelsooreenkoms sluit met Japan, die Europese Unie, en die Verenigde Koninkryk. Die nuwe wending het bekend geword nadat die VSA…

Melanie Trump in benoude oomblikke

Die Eerste Dame van Amerika, Melanie Trump, het ’n noue ontkoming gehad toe die vliegtuig waarin sy sou reis, skielik moes terugkeer na die aanloopbaan omdat rook in die vliegtuig…

Wêreld Nuusflitse – 19 Oktober

VSA Die Amerikaanse president Donald Trump, het Turkye versoek om hulle bewyse vry te stel wat toon dat Saoedi-Arabië betrokke was by die moord op die joernalis en skrywer, Jamal…