Stormweer vir die naweek
‘n Hoëdruk stelsel net suid van die land gaan moontlike donderstorms en reën oor die oostelike dele van die land meebring. Dele van Natal, Sentraal Transvaal, Oos-Transvaal en die Vrystaat…
‘n Hoëdruk stelsel net suid van die land gaan moontlike donderstorms en reën oor die oostelike dele van die land meebring. Dele van Natal, Sentraal Transvaal, Oos-Transvaal en die Vrystaat…
VBS Mutual Bank het 94 werknemers afgedank wat die bykans bankrot bank laat met 26 personeellede. Bykans R2 miljard is skynbaar bedrieglik uitbetaal aan individue en instansies, veral amptenare van…
Die DA-beheerde Kaapstad metro wil R4 miljard leen oor die volgende drie jaar om sy kapitaal projekte te befonds. Die raad wil nie sy eie fondse gebruik nie, want dit…
Ten spyte van ‘n regsmening deur ‘n top senior advokaat en twee junior advokate dat Malusi Gigaba die burgerskap van die Guptas moet ondersoek, het hy steeds geen regsaksies geneem…
Na sterk ontkenning dat Brian Shivambu enige geld ontvang het van VBS Mutual Bank word daar nou deur Floyd Shivambu (foto) gesê dat sy broer die geld sal terug betaal…
Rand / VSA dollar R14.25 ( R14.17) Rand / euro R16.39 ( R16.39) Rand / Britse pond R18.68 ( R18.67) VSA dollar / Bitcoin $6 605 (…
Te midde van die Europese Unie se waarskuwing aan Italië dat sy begroting gaan lei tot ekonomiese agteruitgang, het die Italiaanse nasionalistiese regering hom nie daaraan gesteur nie en die…
Die Ebola krisis in die Demokratiese Republiek van die Kongo het verder versprei, en die inwoners, asook die nooddiens werkers is bekommerd dat die virus se verspreiding nou buite beheer…
Die ontwikkeling van die gene van die malaria muskiet is ’n jarelange navorsingsprojek van wetenskaplikes regoor die wêreld. Tot hede kon navorsers net nie daarin slaag om dit moontlik te…
’n Tweede politieke party wat gevra is om ’n koalisieregering saam te stel het klaaglik misluk, en nou is ’n derde party gevra om te kyk of hulle ’n regering…
Die medestigter van Microsoft, Paul Allen, is op ’n relatief jong ouderdom aan kanker oorlede. Allen is op 65 jarige leeftyd dood aan limfklier kanker, maar almal sal hom onthou…
’n Joernalis van Saoedi-Arabië wat per vliegtuig na Turkye gereis het, en by aankoms na die Saoedi Konsulaat is, is daarna nie weer gesien nie. Europese lande en die VSA…
Die regering van Australië mag dalk net besluit om die Amerikaners se voorbeeld te volg en hulle ambassade in Tel Aviv te skuif na Jerusalem. Die opspraakwekkende uitlating van die…
Nuutste kommentaar