Prikkel: Weet ons wat Calvinisme is?
In Jesaja 59 vs. 15 – 21 word die belofte gegee dat die Here sien en dat Hy die leuen vergeld. So gebeur dit nou namate etlike boeke verskyn het…
In Jesaja 59 vs. 15 – 21 word die belofte gegee dat die Here sien en dat Hy die leuen vergeld. So gebeur dit nou namate etlike boeke verskyn het…
Sedert 1994 het die staat altesame 8,2 miljoen hektaar grond bekom in die grondhervormingsproses van restitusie en herverdeling. Hierdie proses kos die land tot op hede R39,2 miljard. Hiervan het…
Tom Monyane en die konsultasiefirma Gartner se R200 miljoen ondersoek rondom die Informasie Tegnologie sisteem en strategie opgradering het SAID gebring op ‘n punt waar die digitale infrastruktuur op die…
Die Kaapse LUK vir Gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, het gesê dat die bestuur van Metrospoor totaal in wanorde is en dat die stelsel inmekaar gestort het. Wie skuld hiervoor gaan aanvaar…
Die kan wurms wat oopgekrap is oor die geplunderde VBS Mutual Bank, het ‘n hele geskarrel tot gevolg gehad. Die EFF ontken enige betrokkenheid daarby, alhoewel daar bewerings is dat…
Die menseregte prokureur, Richard Spoor, staan tans tereg op aanranding. Die klagstaat teen hom lees: “Die beskuldigde het wederregtelik en opsetlik generaal-majoor Swart aangerand deur na hom te wys met…
Trein pendelaars, oftewel brandstekers, het twee treinwaens by die Germiston stasie aan die brand gesteek weens die laat skedule van treine die afgelope twee dae. Nadat die Kaapse spoordiens al…
Dokters het Cyril Ramaphosa aangeraai om sy rit na die DRK uit te stel weens “boonste lugweg infeksie”. Siniese waarnemers vra of dit dalk die strop kan wees wat al…
Ten spyte van die ekonomie wat swaar trek en rade wat gebuk gaan onder korrupsie en swak invordering van dienstegeld, het Patricia de Lille, wat tot die einde van die…
Rand / VSA dollar R14.17 ( R14.35) Rand / euro R16.39 ( R16.60) Rand / Britse pond R18.67 ( R18.86) VSA dollar / Bitcoin $6 598 (…
Die ooreenkoms tussen die Europese Unie en die Verenigde Koninkryk is nog nie finaal bereik nie en die onderhandelings het nie so goed verloop as wat die EU gehoop het…
Die eerste poging van Frankryk om die twee vragskepe wat in die Middellandse See gebots het, van mekaar los te maak, het misluk. Die botsing tussen die twee skepe het…
Duisende werkers se persoonlike besonderhede is blootgelê wat sleutelposte beklee in die Amerikaanse Departement van Verdediging. Die regering van Amerika het die afgelop week sterk kritiek gelewer op die departement…
Nagenoeg 58 ou skeepswrakke wat dateer uit verskillende tydperke is naby die Griekse strande gevind waarvan verskeie ook kosbare goedere bevat. Die ontdekking word gesien as die grootste van sy…
Dit waarvoor die Bondskanselier, Angela Merkel, gevrees het, is nou bewaarheid in die verkiesing van die deelstaat Bavaria toe haar getroue vennoot, die Christen Sosiale Unie (CSU) slegs 37,3% van…
Drie lande het die afgelope naweek verkiesings gehou, waarvan die algemene verkiesing in die staat Luxemburg waarskynlik die meeste aandag trek. Die kiesers moet 60 afgevaardigdes kies vir die nasionale…
Nuutste kommentaar