ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: October 15, 2018

Dooie perd oplossings

“As jy ontdek dat jy op ‘n dooie perd ry, is dit die beste om af te klim en ‘n ander perd op te saal.” <><><> In Suid-Afrika se korporatiewe-,…

Hoeveel feeste in die Nuwe Testament?

Skrifgedeelte: Matt. 15:9  Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is.  Oordenking: Eienaardig watter invloed  feeste op gelowiges het! In gemeentes word baie dikwels…

Motorrubriek – Mini Cooper S Steptronic

Sedert die vroegste jare was die Mini Cooper S ‘n baie gewilde motor, veral onder die jonger garde daar waar die “petrol vloei” in die are nog hoog is! Die…

Ekonomiese aanduiders : 15 Oktober 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.50 ( R14.55) Rand / euro                           R16.76 ( R16.90) Rand / Britse pond               R19.04 ( R19.28) VSA dollar / Bitcoin             $6 550 (…

VF Plus wil volgende jaar terug slaan

Die tyd het aangebreek om ‘n streep in die sand te trek teen korrupsie en ‘n onbevoegde regering wat Suid-Afrika tot op die rand van ‘n ekonomiese afgrond gelei het….

Eiendom kan nie niks werd wees

TLU SA het kennis geneem van ‘n mediaberig waarin die uitvoerende hoof in die kantoor van die waardeerder-generaal aangedui het dat sommige eiendomme wat aan die staat behoort en wat…

Tito kan BTW verhoog

Belastingkenners het gewaarsku dat daar ‘n verdere BTW verhoging kan kom. Tito Mnboweni, die nuwe minister van finansies, moet later die maand die regering se mediumtermyn begrotingsbeleid aankondig en dit…

Ramaphosa dreig met massa grondherverdeling

“Die regering het begin met ‘n massiewe program om grond her te verdeel.” Dit was die woorde van Cyril Ramaphosa in Natal op Sondag 14 Oktober 2018 nadat hy 4…

Verkeersversperring verlam die ekonomie

Die doelbewuste blokkering van verkeer op nasionale paaie is besig om die land se ekonomie ernstig te knel. Dit is die mening van die ekonoom Mike Schussler (foto), na Vrydag…

Ramaphosa vra sewe instansies om hulp

Dit blyk dat die nuwe president van die land sukkel om besluite te neem. Cyril Ramaphosa het sopas sewe instansies gevra om hom te help om ‘n geskikte kandidaat te…

Petrol ‘n duur kommoditeit

Twee SAID doeanebeamptes en ‘n polisiebeampte is by die Skilpadshek grenspos tussen Botswana en Suid-Afrika gearresteer. Die drie het vermoedelik uitvoer dokumente vir brandstof vervals. SAID sou R3 miljoen verloor…

Cyril “het geweet” van VBS plundering

Dit blyk nou dat Cyril Ramaphosa reeds vroeg in 2017 gewaarsku is deur ‘n aandeelhouer van VBS Mutual bank van die grootskaalse plundering wat besig was om plaas te vind. …

Nuusflitse

Egpaar langs viswaters aangeval ‘n Egpaar is naby Fochville aangeval tydens ‘n visvang naweek.  Die man is dood in die aanval en sy vrou ernstig beseer.   Eldorado substasie brand…

Vlaams Belang is terug

Vlaams Belang is terug, sê die leier van die party, mnr. Tom van Grieken, na die naweek se plaaslike regeringsverkiesing. Vlaams Belang was op ‘n stadium die derde sterkste party…

Michael laat spoor van verwoesting

Die Orkaan Michael wat verlede week die Amerikaanse deelstaat Florida getref het, het ’n spoor van verwoesting gelaat soos wat nog nooit tevore in die staat ervaar is nie. Gesinne…

Powel wys ambassadeurskap van die hand

En van die Amerikaanse vroue wat as hoogs bekwaam beskou word, Dina Powell, het die aanbod van president Donald Trump van die hand gewys. Dina Powell, die mees senior vrou…

VSA Demokrate spartel in verkiesing

Die verkiesing van senatore in Amerika laat die Demokratiese Party spartel en verflou die hoop om die meerderheid te kry in die Senaat. Heidi Heitkamp, die gewilde senator in Noord…

Turke laat VSA pastoor vry

Die Amerikaanse geestelike, pastoor Brunson, is uiteindelik vrygelaat dur die Turkse owerheid, en kon nie wag om sy terugreis na die VSA te begin nie. Die pastoor was vir meer…

Schumacher se seun word kampioen

Mick, die 19 jarige seun van die wêreldberoemde Formule Een kampioen van weleer, Michael Schumacher, het pas die Formule Drie kampioenskap in Europa verower en daarmee in die voetspoor van…

Facebook: Krakers breek deur op miljoene gebruikers

Kuberkrakers kon daarin slaag om in te breek op die sosiale netwerk van Facebook en die persoonlike gegewens van sowat 29 miljoen gebruikers te bekom. Facebook hoofde het aanvanklik gedink…