Prikkel: Die merkwaardige van Jesaja 59
Jesaja 59 is vir ons huidige lewe ‘n merkwaardige hoofstuk in die Bybel. Lees dit gerus. In vers 1 en 2 val die lig skerp op die krag van die…
Jesaja 59 is vir ons huidige lewe ‘n merkwaardige hoofstuk in die Bybel. Lees dit gerus. In vers 1 en 2 val die lig skerp op die krag van die…
Rand / VSA dollar R14.55 ( R14.56) Rand / euro R16.90 ( R16.75) Rand / Britse pond R19.28 ( R19.16) VSA dollar / Bitcoin $6 365 (…
Die HNP het vandag ‘n klag van haatspraak by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen die organisasie Black First Land First (BFLF) gelê na aanleiding van ’n verklaring wat deur die BFLF…
Pik Botha het in die ouderdom van 86 jaar gesterf. Hy was die laaste tyd siek en sy organe het skynbaar op die laaste ingegee. Hy sal veral onthou word…
Die geplunderde VBS-bank, gaan sowat 100 van sy personeellede afdank, en slegs sowat 25 personeellede oor hou. Dié personeellede se laaste dag op kantoor sal 12 November wees. Dit is…
Die bankrot ANC uitsaaier het meer as R80 miljoen betaal aan direkteure en uitvoerende hoofde van die entiteit. Een direkteur het ‘n handige R15 miljoen bonus pakket ontvang terwyl vyf…
Vrae rondom die SA Kommuniste Party se grootbaas, Blade Nzimande, se moontlike betrokkenheid by die Guptas het na vore gekom en die moontlikheid bestaan dat hy ook kan bedank sou…
Ses verdagtes, waaronder twee rekenmeesters, het in die Durbanse hof verskyn op aanklagte van belastingontduiking. R30 miljoen is glo betrokke en die ses staar klagtes van bedrog, diefstal en geldwassery…
Die kantoor van die Openbare Beskermer het versuim om hul finansiële state in te dien soos voorgeskryf deur wetgewing. Die oorsaak daarvan is onreëlmatige uitgawes en wanvoorstellings in state. Die…
Gewelddadige betogings het gelei tot die sluiting van die N2 tussen Gordonsbaai en Grabouw, en motoriste is aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik. Die pad sal gesluit bly Dit is…
Sentraal-Transvaal, Vrystaat, Natal en Oos-Transvaal toon ‘n toename in misdaad terwyl daar landswyd ‘n 5 % toename in misdaad is, oftewel 1,5 miljoen insidente per jaar. Dit blyk uit syfers…
Die Kataloniese separatiste wat hulle beywer vir die onafhanklikheid van die streek as ’n volksrepubliek, het hulle beheer in die streek se parlement verloor. Konfrontasie het ontstaan tussen die koalisievennote…
Die linkse Sosialistiese regeerder van Spanje het ’n nuwe vrees ontwikkel nadat peilings getoon het dat die nasionalistiese VOX aansienlike groei getoon het in die afgelope maande sedert die immigrante…
Swaar reën neerslae het groot vloedskade in die suide van Spanje veroorsaak nadat hewige storms losgebars het en die Spaanse weermag ontplooi moes word om bystand te lewer in die…
Woordvoerders van die Trump-administrasie in die VSA het aangedui dat ’n Sjinese spioen probeer het om handels geheime te steel van verskeie Amerikaanse instansies. Washington beskou die laakbare optrede van…
Die instel van ’n vlug tussen Singapoer en New York wat 19 uur sal duur, sal die langste vlug in die wêreld wees, en sal slegs bedoel wees vir diegene…
Nuutste kommentaar