Ekonomiese aanduiders : 10 Oktober 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R14.56 ( R14.84) Rand / euro R16.75 ( R17.06) Rand / Britse pond R19.16 ( R19.46) VSA dollar / Bitcoin $6 645 (…
Rand / VSA dollar R14.56 ( R14.84) Rand / euro R16.75 ( R17.06) Rand / Britse pond R19.16 ( R19.46) VSA dollar / Bitcoin $6 645 (…
‘n Voormalige hoof van die Reserwebank, Tito Mboweni (foto), is deur Cyril Ramaphosa aangestel as die minister van finansies nadat Nhlanhla Nene gevra het om losgemaak te word van sy…
Terwyl Prasa se raad in ‘n nabygeleë hotel vergader het met parlementslede oor brandstigting en geweld op stasies en spoorlyne, is twee treine aan die brand gesteek op Kaapstad stasie…
Die Suid Afrikaanse ekonomie beleef sy langste afwaartse besigheidsiklus in meer as 73 jaar, en die vooruitsigte vorentoe lyk nie goed nie. Dit blyk uit ‘n verslag van die SA…
Die departement van water en sanitasie het meer as R31 miljoen se bonusse uitbetaal die afgelope jaar, ten spyte daarvan dat slegs 52% van die beplande mikpunte behaal is. Die…
Vir die eerste keer in jare het daar ’n sigbare verandering gekom in die kiesers se benadering van die politiek in Vlaandere, en is dit duidelik dat ontevredenheid bestaan oor…
In ’n nuwe meningspeiling wat in die Duitse deelstaat Bavaria gehou is, het die steun vir die regerende Christen Sosiale Unie (CSU) van premier Markus Söder aansienlik gedaal ten koste…
Die wêreld se eerste volgrootte hiper-loop passasiersvoertuig wat deur ’n Amerikaner ontwikkel is, is in Spanje bekendgestel waar dit gedeeltelik vervaardig sal word. Die maatskappy, Hyperloop Transportation Technologies sê die…
Die Westerse wêreldleiers het in ’n koor van protes die vinger na Rusland gewys nadat die Nederlandse Ministerie van Verdediging die Russiese Militêre Intelligensie Diens betrap het dat hulle besig…
’n Tunisiese vragskip en een van Ciprus het in die Middellandse See gebots en die see oor ’n oppervlakte van meer as 4 kilometer besoedel. Italië en Frankryk moes inderhaas…
Die nasionalistiese regering van Italië het Duitsland gewaarsku om nie onwettige immigrant terug te stuur na Italië nie. Onbevestigde berigte dui daarop dat die Duitse deelstaat Bavaria dit oorweeg om…
Nuutste kommentaar