Ekonomiese aanduiders : 5 Oktober 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R14.84 ( R14.68) Rand / euro R17.08 ( R16.84) Rand / Britse pond R19.31 ( R18.98) VSA dollar / Bitcoin $6 614 (…
Rand / VSA dollar R14.84 ( R14.68) Rand / euro R17.08 ( R16.84) Rand / Britse pond R19.31 ( R18.98) VSA dollar / Bitcoin $6 614 (…
Oktobermaand is nie net die mooiste maand, soos die digter Leipoldt dit besing nie. Oktober is ook ryk aan gedenkwaardige datums. 14 Prominente figure is in verskillende tye in Oktober…
Die vinnige optrede van ʼn oplettende amptenaar by ʼn weegbrug naby Heidelberg, Gauteng, wat persone gesien het wat verdag optree, het waarskynlik bygedra tot die inhegtenisneming van twee mans wat…
Die eens rustige toeriste Mekka, Durban, het ‘n gevaarsone geword vir toeriste, inwoners en sakelui. Die Durbanse stadsraad het verskeie geboue geïdentifiseer wat deur dwelmhandelaars en prostitute oorgeneem is. Die…
Vier stappers is aangerand deur rampokkers op ‘n staproete by Kaapstad. Drie van die stappers is met messe gesteek terwyl hul loopfone, stapskoene, geld en ander items gesteel is. Vier…
Volgens berigte is Saudi-Arabië se verdedigings maatskappye in gesprek met Denel met die moontlikheid om Denel as “vennote” te bestuur. Die Departement van Openbare Ondernemings het die onderhandelings bevestig maar…
Die hoof van versekering en forensies van Eskom is geskors hangende ‘n ondersoek rondom interne oudit verslae. Molefi Nkhabu het na bewering transaksies afgeteken wat vorige Eskom amptenare vrygespreek het…
Passasiers is op ‘n SAL vlug van Johannesburg na Hong Kong beroof van juweliersware en kontant. Van die goedere is later opgespoor toe polisie beamptes in Hong Kong van die…
Gwede Mantashe het aangekondig dat prospekteer maatskappye vrygestel is van swart bevoordeing (SEB) wat beteken dat eksplorasie maatskappye nie meer verpligte swart eienaarskap van 51% hoef te bewys voor hul…
Die parlement van Irak het ’n politieke veteraan van die Koerdiese bevolking, Barham Salih, gekies as die land se nuwe president. Die verkiesing het weereens die groot verdeeldheid in die…
Die referendum was ’n algehele mislukking. Alhoewel 90% van die stemme wat uitgebring is ten gunste van ’n naamsverandering na die Republiek van Noord-Masedonië was in die referendum, was slegs…
Die Internasionale Hof vir Geregtigheid het beveel dat die Verenigde State van Amerika sy sanksies op medisyne onverwyld moet ophef teen Iran. Die VSA het die hof se reg om…
Die Russiese Ministerie van Verdediging het besonderhede vrygestel van die S-300 anti-vliegtuig missiel afweerstelsel wat na Sirië gestuur is. Die Russiese Minister van Verdediging, Sergei Shoigu, sê sowat 49 ander…
Nuutste kommentaar