Ekonomiese aanduiders : 1 Oktober 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R14.13 ( R14.10) Rand / euro R16.40 ( R16.42) Rand / Britse pond R18.44 ( R18.45) VSA dollar / Bitcoin $6 675 (…
Rand / VSA dollar R14.13 ( R14.10) Rand / euro R16.40 ( R16.42) Rand / Britse pond R18.44 ( R18.45) VSA dollar / Bitcoin $6 675 (…
Onderwys toestande versleg by die dag wat die gevolg het dat onderwysers nou na ander lande ‘n heenkome soek. Buiten die standaarde en klomp rompslomp waarmee onderwysers oorlaai word, word…
Die Ouditeur Generaal het bevind dat die Presidensie vir die tweede opeenvolgende jaar die Openbare Finansiële Bestuurswet, sowel as tesourie se riglyne oortree het. Die kantoor van die presidensie het…
Die burgemeester van Midvaal, Bongani Baloyi, en ‘n lid van die publiek is die naweek suid van Johannesburg gearresteer. Beide het klagtes van aanranding teen die ander gelê. Die DA…
‘n “Oorlog” het tussen ANC en ANC-Jeugliga ampsdraers uitgebreek. Aan die spits is glo Ace Magashule se inmenging in ANCYL se komende konferensie. Die jeugliga se sekretaris-generaal, Njabulo Nzuza, het…
Die wapen vervaardiger Denel kon nie sy senior bestuurslede se volle salaris betaal aan die einde van September nie. Denel benodig glo dringend befondsing en finansiële bystand en sal seker…
Lesotho en Gauteng musikante roer mekaar ‘n Vete tussen musikante van Lesotho en Gauteng is klaarblyklik die oorsaak van ‘n skietery buite Ficksburg waarin vier persone gedood en agt gewond…
Die poging van die Demokratiese Party in Amerika om ’n regter van sy nuwe aanstelling te probeer kelder, het aanvanklik misluk nadat die bedenklike verklaring van die Ford vrou met…
Die Suid-Afrikaans gebore ruimtetegnoloog en eienaar van die Tesla elektriese motorvoertuig vervaardiger in die VSA staar glo vervolging in die gesig weens beweerde bedrog. Die beskuldiging volg na ’n inskrywing…
Die Turkse president, Recep Tayyip Erdoğan, het klaarblyklik goeie bedoelings gehad om die lug te suiwer met Duitsland, maar dit blyk asof geen redelike ooreenkoms bereik kon word om die…
’n Aardbewing in Indonesië het nie net duisende inwoners met vrees en paniek gevul nie, maar ook groot skade aan geboue en infrastruktuur veroorsaak. Asof dit nie erg genoeg was…
Die Verenigde State van Amerika blameer Iran daarvan dat die land se owerheid ’n dreigende houding openbaar teenoor die Amerikaans konsulaat in Basra. Basra word die afgelope weke geteister deur…
Minstens sewe vermeende terroriste is in Nederland deur die polisie gearresteer weens hul planne om ’n reuse terroriste aanval in die land uit te voer. Die polisie het daarna met…
Die konserwatiewe regering van president Mauricio Macri van Argentinië gaan gebuk onder ’n reuse staking van vakbondlede wat ontevrede is oor die ekonomiese beleid van die regering. Die staking deur…
Nuutste kommentaar