Xenofobie in Klerksdorp

Inwoners van Klerksdorp het huise van uitlanders aan die brand gesteek.

Twee persone is dood waaronder ‘n taxibestuurder.  ‘n Groep taxibestuurders het klaarblyklik die dood van ‘n kollega gewreek.

Stalletjies van uitlanders is by die taxistaanplek is ook aan die brand gesteek.

Die regering het gevra vir kalmte en versoek dat inwoners nie die reg in eie hande moet neem nie.

Intussen het ‘n winkel in die Oos-Londense Oosterse Plaza afgebrand en polisie ondersoek ‘n die moontlikheid van brandstigting.