Willemse se “asse”

SuperSport het bevestig dat Ashwin Willemse (foto) nie weer op televisie sal verskyn nie aangesien sy kontrak verval het.

Willemse dreig nog steeds met die Gelykheidshof maar daar is nog nie kennis gegee van so ‘n aksie nie.

Die naweek tree drie anderskleuriges op saam met Naas Botha en Victor Mattfield.