VSA skop Suid Afrika uit

Amerika se president Donald Trump het aangekondig dat belastingverligting toegetsaan gaan word aan Suid-Korea, Brasilië en Argentinië.

Suid Afrika sal geen belastingverligting kry op staal en aluminium kwotas nie en sal 25% op staal en 10% op aluminium moet betaal.

Trump is geruime tyd met Sjina en Turkye in “gevegte” rondom handelsdispute.

Dus is Ramaphosa se groot bravade oor Sjina se hulp nou skielik nie so helder oomblik vir die land nie.