Swart naweek in Natal

Twee studente is die afgelope naweek vermoor in aparte insidente by Natalse universiteite.

By Durban Westville universiteit is het ‘n 22-jarige student gesterf na ‘n mes aanval terwyl nog ‘n student by die Universiteit van Zoeloland deur ‘n groep studente aangeval nadat hy ‘n medestudent gedood het.

Intussen was daar ontwrigting by die Durban Technikon kampusse oor die nie-betaling van maaltyd toelaes nie.