Sjina premier gee groenlig vir gronddieftal

Xi Jinping het die Suid-Afrikaanse regering se grondhervormingsbeleid “goedgekeur”.

Dit is volgens Cyril Ramaphosa wat tans in Beijing is om die res van die land te verkwansel aan die Sjinese.

Die ou storie van wonde oor grond afsetting van swartes is weer aangehaal wat kwansuis wonde veroorsaak het en nou “gesond” gemaak moet word.

Watter salf die Sjinese aan die wonde gaan smeer sal gesien moet word, behalwe dat hulle erken dat hulle besig is om te “ontwikkel” in die meeste Afrika lande en dat hulle ook agter die grond aan is.