SAUK in moeilikheid oor R1 miljard salaris rekening

Die moontlikheid bestaan dat die SAUK etlike honderde werkers gaan aflê as deel van sy herstruktureringsproses.

Hieronder is die aflegging van duisende werknemers om sy R3,1 miljard salarisrekening te besnoei.

Veral die liberale pers is bekommerd dat die SAUK  nie finansieel gaan oorleef nie, terwyl daar in volkskringe vreugdevure sal brand as die staatsuitsaaier en hoof propagandis tot niet sou gaan.