SAID soek belastingontduikers

SAID beoog om 300 000 maatskappye te beboet vir nie-indiening van hul belastingopgawes.

Meer as 500 000 nuwe maatskappye is die afgelope boekjaar geregistreer waarvan die oorgrote meerderheid nie opgawes ingedien het nie. Met hierdie poging poog SAID om sy inkomste te bevorder.

Kenners meen dat gaan ‘n opdraande stryd wees vir SAID om te herstel van die huidige chaos wat daar heers.