ANC raadslid gesoek in PE
‘n Raadslid van die Nelson Mandela Baai stadsraad word gesoek vir bedrog en geldwassery. Hy is vroeër die jaar skuldig bevind en ‘n vonnis van 5 jaar opgelê. Bongo Nombiba…
‘n Raadslid van die Nelson Mandela Baai stadsraad word gesoek vir bedrog en geldwassery. Hy is vroeër die jaar skuldig bevind en ‘n vonnis van 5 jaar opgelê. Bongo Nombiba…
Die Stad Kaapstad het erken dat die polisie en metropolisie nie in staat is om geweld op treine en stasies te beheer, nie deur die minister van vervoer, Blade Nzimande,…
So dikwels is dr. Verwoerd bestempel as die vader van apartheid. Dis ‘n leuen. Hy was wel die kragtigste uitbouer van afsonderlike volksbestaan – m.a.w. apartheid – maar nie die…
Die Kanadese hoofstad Ottawa was behoorlik in chaos toe ’n swart beer al brullende deur die strate beweeg het en inwoners inderhaas die veiligheid van hulle woonplekke opgesoek het. Later…
Die nasionalistiese Jair Bolsonaro wat tans die voorloper is in die presidentsverkiesing van Brasilië, is die naweek tydens sy verkiesingsveldtog met ’n mes aangeval en ernstig beseer. Die energieke kandidaat…
’n Italiaanse hof het beveel dat miljoene euro in besit van die nasionalisties Liga party, wat deel is van die koalisieregering van die land, moontlik gevries kan word. Minister Matteo…
Die 7,4 miljoen kiesers van Swede het die naweek na die stembus gegaan om nie net ’n nuwe regering te kies nie, maar ook nuwe provinsiale regerings en stadsbesture. Alhoewel…
Terwyl die hele Europa bekommerd is oor hoe hulle Navo sterk genoeg sal maak omdat daar geglo word dat geen steun van Amerika verwag kan word nie, stuur die VSA…
President Omar al-Bashir van Soedan het nie net die eerste minister, Bakri Hassan Saleh, afgedank nie, maar die hele kabinet bestaande uit 31 ministers. Die president het op navraag aangevoer…
Ps 62:10 Ja, nietigheid is die mensekinders, leuens is die aansienlikes; in die weegskaal moet hulle opgaan, almal saam is hulle minder as nietigheid. Almal van ons hoor soms: “God…
Met die nuwe Polo GTI het Volkswagen letterlik en figuurlik die spreekwoordelike ‘haas uit die hoed” getrek. Hierdie reeds gewilde motor gaan heelwaarskynlik nog meer gewild word want dit is…
Rand / VSA dollar R15.23 ( R15.32) Rand / euro R17.60 ( R17.80) Rand / Britse pond R19.69 ( R19.80) VSA dollar / Bitcoin $6 345…
Alle aanduidings is daar dat die brandstofprys in Oktober met bykans R1,15 kan styg. Dit kan die prys van brandstof deur die R17 grens laat bars wat hoër kospryse en…
Van staatskaping tot staatsgreep, sê politieke ontleders nadat gerugte die rondte doen dat Jacob Zuma besig is, met behulp van top ANC lede, om Cyril Ramaphosa te verwyder. Volgens die…
Grondonteiening sonder vergoeding sal plaasvind, ongeag of Suid-Afrikaners, Donald Trump of die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies, daarvan hou of nie. Dit was die uitdagende uitspraak van Cyril Ramaphosa….
Die Johannesburgse DA-burgemeester, Herman Mashaba, het gesê dat die stad nie toegerus is om brande te hanteer nie. Dit is na die fiasko met die Bank van Lisabon se brand…
Slegs ‘n week of wat nadat die bankvereniging,Basa, aangekondig het dat hul ‘n fonds sal stig om bestaansboere en agtergeblewe boere te finansier om plase te bekom het hulle nou…
Volgens die Spesiale Ondersoek Eenheid se hoof advokaat, Andy Mothibi, is daar bykans 686 sake wat verwys is na die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sedert 2013 wat onder die tafel “geberg”…
Die waarnemende rekenmeester-generaal, Zanele Mxunyelwa (foto) het ‘n R3 miljard tender goedgekeur terwyl twee kollegas dit verwerp het. Die kontrak was om breëband ontvangs in die Oos-Kaap te lewer deur…
Die konsultasie firma Bain & Co het hul Suid Afrikaanse bestuurshoof vervang en aangebied om gelde wat die firma verdien het terug te betaal aan SAID. Dit is nog ‘n…
Die Landdros Kommissie het die Natalse streekshof president, Eric Nzimande (foto), geskors oor beweerde wangedrag. Nzimande was in bevel van die aanstelling van landdroste in die Natal provinsie. Daar is…
Een persoon is dood en agt beseer toe gewapende bendes pendelaars op ‘n Kaapse trein aangeval het en hulle beroof het van hul besittings. Van die pendelaars is uit die…
Jair Bolsonaro is die nuwe voorloper in Brasilië se verkiesing volgens die jongste meningspeilings. Die nasionalis is ’n voormalige militaris en werk hard om kiesers te oortuig om weg te…
Raadslede van Botkyrka, ’n stad in Swede, het die afgelope week ’n nuwe ervaring gehad toe hulle uitgenooi is na ’n moskee waar Moslems hulle sou ontvang. Verskeie raadslede het…
Die regime in Noord-Korea het ’n massiewe militêre parade gehou in die hoofstad Pyongyang tydens die feesvieringe van 70 jaar herdenking van die kommunistiese bestel. Die vertonings is ook ingeklee…
Die krisis met die hantering van onwettige immigrante wat stroom na Europa, is weereens deur kanselier Angela Merkel van Duitsland, en president Emmanuel Macron van Frankryk bespreek. Die twee leiers…
Alhoewel die Duitse Intelligensie Agentskap bevind het dat daar goeie rede is om te glo dat verslae wat die lig gesien het, vals inligting verstrek het oor sogenaamde regse aggressie….
Kort nadat Frankryk maatreëls in plek gekry het om leerlinge te verbied om slimfone na die skool te bring, het die eerste klanke ook in Duitsland opgegaan. Onderwysers in Duitsland…
VSA Die Trump-regering het besluit om sy bydrae tot Palestina se hospitaaldienste op te skort en het die jaarlikse skenking van $25 miljoen gestaak weens die Palestynse optrede teen…
BLF (BlackLandFirst) eis dat alle grond wat in blankes se hande is nou oorgeplaas word in swartes se hande. Die eis kom van hulle radikale leier, aldus Andile Mngxitama (foto)…
SuperSport het bevestig dat Ashwin Willemse (foto) nie weer op televisie sal verskyn nie aangesien sy kontrak verval het. Willemse dreig nog steeds met die Gelykheidshof maar daar is nog…
Die departement van Water en Sanitasie is die volgende departement wat die Spesiale Ondersoek Eenheid moet ondersoek rondom onwettige uitgawes van openbare geld, asook die onreëlmatige toekenning van tenders aan…
Die SAID het hul hoof van regsdienste, Refiloe Mokoena, kennis gegee dat sy geskors gaan word. Dit is klaarblyklik weens die R420 miljoen se BTW terugbetaling aan die Guptas wat…
Regter Selby Baqwa van die hooggeregshof in Pretoria het die minister van justisie se besluit om Janus Malusz se Suid-Afrikaanse burgerskap terug te trek en hom uit die land te…
Die hoofman van Suid-Afrika het mense verseker dat die resessie slegs tydelik is en wel as gevolg van “oorgangsprobleme”. Volgens Cyril Ramaphosa gaan lande deur siklusse met op- en afwaartse…
6 September 1966 was ‘n kwade dag vir gans Suid-Afrika. Die skok van die moord op dr. Verwoerd het trouens wêreldwyd uitgekring. Dit was veel meer as net die sensasie…
Die Franse president, Emmanuel Macron, verkeer in ’n krisis nadat nog een van sy kabinetsministers besluit het om die aftog te blaas. Die minister van sport, Laura Flessel, het onverwags…
President Quim Torra, die opvolger van Carles Puigdemont, het ’n oproep gedoen tot die inwoners van die Spaanse deelstaat Katalonië, om ’n massa optog te hou om die volk se…
Die hoof van die Russiese ruimte agentskap sê daar was verskeie pogings om ’n gat te boor in een van die Russiese modules van die Internasionale Ruimte Stasie (ISS). Deskundiges…
Slegs twee dae nadat Japan geteister is met die kragtige tifoon, het die land ook Donderdag ’n aardbewing gehad wat die Hokkaido gebied lamgelê het. Die noordelike eiland het na…
Die Duitse minister van binnelandse sake sê die immigrasie is meestal die hart van die gemeenskap se ontevredenheid en botsing met die polisie. Die minister het glo verwys na die…
In die DA-koalisie beheerde Johannesburg is drie brandweermanne dood vermoedelik as gevolg van gebrekkige infrastruktuur, en die vraag is wie daarvoor verantwoordelik gehou gaan word. Die Bank van Lisabon Gebou,…
Die voormalige voorsitter van die Volksraad Verkiesing Kommissie, mnr. Paul Kruger, word vandag naby Standerton begrawe nadat hy verlede week die stryd teen kanker verloor het. Hy was ook ‘n…
Die wrede aanval waarin die 81-jarige mnr. John Byles by Tadcaster met grawe aangeval is voor gif oor hom uitgegiet is, is die soveelste wekroep vir veiligheid in die Noord-Kaap….
Die Wes-Kaap beleggings agentskap, Wesgro, het aangetoon dat daar ‘n afname was in besoekers van oorsee in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar. Die waterkrisis was een rede maar die…
Die Natalse LUK van landbou en voorste kommunis in dié provinsie, Themba Mthembu (foto), het bekend gemaak dat “parasiet netwerke” die departement se werk ondermyn. Volgens hom is dit duidelik…
Die SA Aptekers Vereniging het die publiek gewaarsku teen die misbruik van medisyne. Die misbruik van oor-die-toonbank en voorgeskrewe medisyne is die oorsaak van verskeie gesondheidsprobleme. Verkeerde gebruik van veral…
Brandstof pryse sou ongeveer 25c per liter styg op 5 September, maar dit is op die laaste oomblikke deur die regering verminder na 5 sent per liter. Dit beteken dat…
Kaapstad se inwoners skuld die stadsaad meer as R8,8 miljard aan agterstallige water-, elektrisiteits- en belastingrekeninge. Meer as 23 000 aanmaningsbriewe is in Julie 2018 uitgestuur aan verbruikers. Daar is…
In Europese lande is ’n aantal nasionalistiese vroue wat nie terugdeins vir hulle politieke teenstanders nie, en word hulle van nader geken as staatmakers wat hulle taak met deursettingsvermoë bestuur….
Nuutste kommentaar