Ekonomiese aanduiders : 19 September 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R14.82 ( R14.92) Rand / euro R17.35 ( R17.43) Rand / Britse pond R19.52 ( R19.62) VSA dollar / Bitcoin $6 392…
Rand / VSA dollar R14.82 ( R14.92) Rand / euro R17.35 ( R17.43) Rand / Britse pond R19.52 ( R19.62) VSA dollar / Bitcoin $6 392…
TLU SA se algemene jaarkongres vind vandag en more in Pretoria plaas. Aangesien die ANC staatshoof so daarvan hou om op strate rond te loop en met mense te gesels,…
Waar dit bekend is dat mense onder die invloed van dagga hulle dikwels maak aan misdaad omdat hulle onder die invloed daarvan nie mooi weet wat hulle doen nie, het…
Absa het reeds in 2014 die Gupta rekeninge begin bevraagteken toe groot somme geld sonder verduideliking vanaf die Oakbay rekening oorgeplaas is na ander banke. Absa het na hersiening alle…
Volgens die grootbaas van die SA Kommuniste Party, Blade Nzimande, sal die grondkwessie plaasarbeiders raak en Cosatu sal moet gereed wees om die werkers te help. Waarnemers vertolk dit dat…
Feitlik daagliks sien meer onthullings die lig van hoe die omstrede Gupta-broers bevoordeel is deur staatsinstellings. In die jongste geval het OUTA tydens die Zondo kommissie in ‘n voorlegging getoon…
Staking by Denel ‘n “Vreedsame” staking van Denel werkers in Kemptonpark het gelei tot ‘n botsing met polisie waarin een werker beseer is tydens die afvuur van rubberkoeëls en skokgranate….
In die afgelope tyd is daar van regeringskant heelwat dreigemente wat ook die kerk en die geloof in die Here Jesus Christus nie onaangeraak sal laat nie: ons hoor van…
Terwyl radiostasies nog die lied, “Dis my land” speel, wonder ek hoeveel mense weet die lied is destyds saamgeflans om kiesers te beïnvloed om “ja” te stem. Maar dit is…
Sjina Die wêreldberoemde Sinese aktrise, Fan Bingbing, word reeds vir etlike maande vermis, en deskundiges vermoed dat die Kommunistiese Party van Sjina iets daamee te doen het. Frankryk Minstens…
Talle lidlande van die Verenigde Nasies het hulle gereed verklaar om miljarde dollar beskikbaar te stel om die toenemende gevaar van tuberkulose te bestry. Die onderneming kom egter nadat die…
Die konserwatiewe eerste minister van Hongarye, Viktor Orban, het ’n erge nederlaag gely toe die Europese Parlement ten gunste van die instel van swaar strafmaatreëls gestem het wat die land…
Die sosialistiese minderheidsregering van Spanje het die afgelope naweek bevestig dat Spanje 400 bomme aan Saoedi-Arabië verkoop het, maar dadlik bygevoeg dat dit nie gebruik sal word om kinders te…
Die Suid-Koreaanse president, Moon Jae-in, se aankoms in die buurland, Noord-Korea, is met swier en kommunistiese “hartlikheid” ontvang toe hy ’n besoek aan die land gebring het om ’n tweede…
Die orkaan Florence het nie net honderde geboue beskadig en infrastruktuur ontwrig in drie Amerikaanse deelstate nie, maar het ook die lewens van minstens 31 mense geëis. Chaos is die…
Rand / VSA dollar R14.92 ( R14.92) Rand / euro R17.43 ( R17.36) Rand / Britse pond R19.62 ( R19.52) VSA dollar / Bitcoin $6 312…
In ‘n kwalik bedekte verklaring het Cyril Ramaphosa verwys na Ace Magashule se “vergadering” saam met Jacob Zuma. Volgens Ramaphosa moet daar nie tyd spandeer word aan teen-revolusionêre gekonkel…
Vir die eerste keer sedert 2015 het die Kaapstadse damme die 70% kerf bereik en met voorspelde reëns vir die nabye toekoms, kan die vlakke nog styg. Daar moet egter…
Ian Sinton van Standard Bank het voor die Zondo kommissie getuig hoe die destydse minister van minerale sake, Mosebenzi Zwane, die bank versoek het om nie die Gupta rekenings te…
Die Neonatale eenheid asook die kraam eenheid van die Vosloorus hospitaal is gesluit na die uitbreek van Klebsiella, wat reeds die dood van ses babas tot gevolg gehad het. Die…
Twee studente is die afgelope naweek vermoor in aparte insidente by Natalse universiteite. By Durban Westville universiteit is het ‘n 22-jarige student gesterf na ‘n mes aanval terwyl nog ‘n…
Die burgemeester van die Nelson Mandela Baai Munisipaliteit, wat Port Elizabeth insluit, het aangekondig dat die totale begroting van die stad aan arm areas toegewys gaan word. Dit volg na…
In die vorige prikkel is gewys op pres. Wilson (VSA) se oortuiging dat elke volk sy land behoort te hê. In die sestigerjare het hoofman Luthuli, leiersfiguur in ANC geledere,…
Tifoon Mangkhut het nie net verwoesting gesaai in die Filippyne nie, maar het op sy tog groot skade aangerig in die suidelike dele van Sjina nadat dit ook ’n spoor…
Harare, die hoofstad van Zimbabwe, is die middelpunt van ’n Cholera epidemie waar reeds meer as 3 000 gevalle aangemeld is, maar waarmee weinig vordering gemaak word om die pasiënte…
Die Europese Unie se parlementêre verkiesing wat in 2019 gehou word, se belangrikste strydpunt sal die enorme immigrante krisis wees wat Europa skerp verdeel het. Die Oos-Europese lande onder leiding…
Gedurende die tweede helfte van Julie het vermeende diewe daarin geslaag om van Swede se kosbaarste kroonjuwele te steel terwyl dit in ’n uitstalling was tydens spesiale feesvieringe. Een van…
Washington is woedend omdat verskeie lande die Verenigde Nasies se sanksies teen Noord-Korea ignoreer en stilweg handel dryf met die skiereiland en daarmee noodsaaklike middle voorsien. Die Amerikaanse regering het…
Franse beamptes het ’n massiewe besending kokaïen gevind en gekonfiskeer by aankoms in die hawe van Le Havre wat versend is vanaf Suid-Amerika. Die polisie in Frankryk sê ’n rekord…
Uw artikel “Vlaamse regering gee 30 miljoen euro vir gronddiefstal” klopt niet. Het gaat hier om de Belgische regering. Niet om de Vlaamse regering. En minister Didier Reynders is minister…
Ek sien dr. Corné Mulder en sy VF+ klim net lekker woes in onder die Y en Sie oor die pensioen wat hulle vir ene Zuma wil gee. Die Doktor…
Skrifgedeelte: Matt. 10:29: Word twee mossies nie vir ‘n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. Oordenking: Hoe gereeld…
In die Hyundai reeks was die Tucson nog altyd ‘n baie gewilde voertuig. Die nuutste toevoeging tot reeks het verskeie veranderings ondergaan. Hierdie veranderings gee dit ‘n meer moderne aansig…
Rand / VSA dollar R14.92 ( R14.75) Rand / euro R17.36 ( R17.27) Rand / Britse pond R19.52 ( R19.38) VSA dollar / Bitcoin $6 538…
Meer as 25% van Eskom se kragstasies het slegs steenkool vir tien dae. Die “groot” plan om steenkool van Medupi in Ellisras aan te ry na die Oos-Transvaalse kragstasies het…
Die EFF het in ‘n verklaring gesê dat kerke groot dele van die land se grond besit en dat hierdie grond nou as staatsgrond verklaar moet word. Waarnemers wys daarop…
Na bykans R20 miljoen betaal is vir die voorsiening van drie pantservoertuie aan die eThekwini munisipaliteit ‘n jaar gelede, is daar nog geen teken van die voertuie nie. Lisensiëring van…
Reisigers na Suid Afrika is gewaarsku om “uiters versigtig” te wees as hulle die land besoek, weens die misdaad, burgerlike onrus en droogte. Die waarskuwing is deur regerings van Engeland,…
SAID beoog om 300 000 maatskappye te beboet vir nie-indiening van hul belastingopgawes. Meer as 500 000 nuwe maatskappye is die afgelope boekjaar geregistreer waarvan die oorgrote meerderheid nie opgawes…
Julius Malema het ‘n naamskending klag teen die ANC Jeugliga en sy sekretaris-generaal gelê rondom beweerde omkopery. Njabula Nzuza, die sekretaris-generaal, het in ‘n radio onderhoud gesê dat Malema probeer…
Die DA leier, Mmusi Maimane, het homself op die lys van moontlike Wes-Kaap premier kandidate geplaas en daarmee ‘n stuk gereedskap in die party se verskiesing masjinerie gegooi. Die DA…
Al die inwoners van die drie Amerikaanse stede, North Andover, Lawrence en Andover in die deelstaat Massachusetts, moes uit hulle woonhuise vlug vanweë ’n groot gaslek in die gas voorsienings…
In Noord Carolina het die kategorië 2 orkaan reds die ergste van sy krag verloor, maar 200 000 woonhuise het hulle kragtoevoer verloor en in sommige gebiede is kraanwater ook…
Onbevestigde berigte lui dat die Trump-administrasie beplan om verdere invoerheffings op Sjinese goedere te hef ten bedrae van $200 miljard, wat hernude vrees laat opvlam dat ’n wêreldwye handelsoorlog kan…
Nadat die stemme weer getel moes word van die pas afgelope algemene verkiesing, het die sosialiste en linkse partye slegs een setel meerderheid in die parlement. Die regerende party van…
Die Duitse motorvervaardiger Volkswagen het bekendgemaak dat die vervaardiging van sy Kewer model finaal gestop gaan word. Die Kewer wat steeds in Meksiko vervaardig word, sal sy laaste motor in…
Die owerheid in die Filippynse Eilande het duisende mense aan die kusgebied gewaarsku teen die aantog van ’n massiewe tifoon en gevra dat hulle die gebied moet verlaat. Die tifoon…
Die regering van die oorloggeteisterde Afrikastaat Rwanda het die afgelope week aangekondig dat hy 2 140 mense vrygelaat het uit tronke. Van die mees prominente persone wat vrygelaat is, is…
Europa Tydens wêreld omgewingsdag het duisende Europeërs ingespring en ’n skoonmaak aksie uitgevoer in die Ryn rivier en sowat 1 000 ton afval goedere uit die beroemde rivier verwyder. …
Rand / VSA dollar R14.75 ( R14.95) Rand / euro R17.27 ( R17.35) Rand / Britse pond R19.38 ( R19.48) VSA dollar / Bitcoin $6 601…
Nuutste kommentaar