Monthly Archives: September 2018

Ekonomiese aanduiders : 25 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.35 ( R14.28) Rand / euro                           R16.86 ( R16.85) Rand / Britse pond               R18.81 ( R18.98) VSA dollar / Bitcoin             $6 518 (…

Uitsoek VW versameling op veiling

Bengt Holmgren het in 1960 ’n Volkswagen Kewer bekom en sedert daardie dag begin om ’n versamelaar te word van klasieke Volkswagens. Sy versameling van 70 verskillende modelle het ’n…

VSA en Sjina steeds in stryd gewikkel

Washington se besluit om nog strenger invoerheffings in te stel op Sjinese goedere het die kommunistiese regering gedwing om sy wapen arsenaal uit te brei met Russies vervaardigde toerusting. Met…

Top vroue diplomate hou konferensie

Die ministers van buitelandse sake uit 20 state van die wêreld het die afgelope naweek ’n “slegs vroue” konferensie gehou wat ’n unieke eerste van sy soort is. Die vroue…

Nieu-Seeland kry ook aarbei-naalde

Enkele dae nadat Australiese inwoners ontdek het dat naalde in aarbeie gesteek is wat mense se dood kan beteken, is dieselfde probleem nou in Nieu-Seeland gevind. ’n Supermark kettinggroep het…

Deense bank in reuse skandaal

  In ’n klomp sogenaamde “verdagte” transaksies is ’n Deense bank wat, ’n tak in die Oos-Europese land Estland bedryf, betrap met ongerymdhede. Meer as €200 miljard se transaksies is…

TV reus Sky News kry nuwe baas

Comcast, die TV reus van Amerika het die stryd gewen en sal voortaan beheer uitoefen oor Sky News, die grootste TV maatskappy in Europa. Die beheer is bekom in ’n…

Die grootsheid van God

Skrifgedeelte:  Jes.40:12 “Wie het die waters met die holte van sy hand afgemeet, …”   Oordenking: Hoeveel water kan u of ek opvang as ons ‘n dubbele hand onder die…

Motorrubriek – Volkswagen Touareg

Die Touareg is sedert 2002 ‘n bekende gesig op ons land se paaie. Hierdie is inderdaad ‘n sportnuts voertuig van formaat. In die nuwe “gewaad” is dit nog meer aansienlik….

Ekonomiese groeiplanne net praatjies

Die planne wat president Cyril Ramaphosa nou aangekondig het om ekonomiese groei in Suid-Afrika te stimuleer, klink na blote lippediens aan kiesers en beleggers wat bekommerd en ontevrede is oor…

Samro ook in moeilikheid

Die Suid-Afrikaanse Musiek Regte Organisasie (Samro) is ‘n organisasie wat kopiereg en verspreidingsregte van musiek invorder vir komponiste en sangers. Die liggaam vorder ongeveer R400 miljoen jaarliks in wat dan…

‘n Komitee om ‘n komitee te adviseer

‘n Komitee van tien is aangestel om die regering se interministeriële komitee oor grondhervorming te adviseer. Aan die hoof is die president van die suiwer swart African Farmers Association van…

Die waarheid is uit: SA hoogs onveilig

Die 2018 Global Peace Indeks toon dat SA die gevaarlikste en mees gewelddadige land op die aarde is. Die indeks wat deur die Instituut vir Ekonomie en Vrede uitgebring is,…

SAUK in moeilikheid oor R1 miljard salaris rekening

Die moontlikheid bestaan dat die SAUK etlike honderde werkers gaan aflê as deel van sy herstruktureringsproses. Hieronder is die aflegging van duisende werknemers om sy R3,1 miljard salarisrekening te besnoei….

Zuma op geheime besoek aan Qatar

Jacob Zuma het na verneem ‘n geheime besoek afgelê by Sjeik Tamim bin Hamad as-Thani van Qatar, en skynbaar daarmee die staat se protokol verbreek. Nie die departement van Internasionale…

Volkswagen onttrek dalk uit Iran

Volkswagen sal geheel en al onttrek uit Iran nadat die Trump-administrasie die vervaardiger oortuig het dat dit in hulle eie voordeel sal wees. Klaarblyklik het president Trump die Volkswagen hoofde…

Nigerië herwin miljoene gesteelde staatsgeld

’n Nigeriese polisie ondersoek het gelei tot die herwinning van miljoene dollars wat deur diewe gesteel is uit die staat se oliefondse. Die polisie se sukses kom egter eers nadat…

Nasionaliste kort op Merkel se hakke

In die jongste peilings wat in Duitsland gedoen is, blyk dit dat die nasionaliste al nader kom om sterker te word as die kwynende Christen Demokratiese Unie van Bondskanselier Angela…

VSA bedreig die Midde-Ooste

Die minister van buitelandse sake in Iran het Amerika versoek “om te begin optree soos ’n normale staat” nadat die land verskeie groot beleggers verloor het weens die VSA se…

Oud Duitse SS-Wag aangekla

Senior vervolgers in Duitsland sê die voormalige SS –Wag by die Stutthof Nazi konsentrasiekamp het geweet van die honderde moorde. Nou word die 94-jarige Duitser in die aand van sy…

Stryd verskerp tussen Britte en EU

Die Britse eerste minister, Theresa May, het ’n bloutjie geloop in Oostenryk tydens die informele byeenkoms van leiers van die Europese Unie. Alhoewel sommige waarnemers meen die premier het nie…

Duitsland vier weer Oktoberfees

Die burgemeester van München, Dieter Reiter, het sy eerste beker bier gedrink om die Duitsers se mees beroemde fees, die Oktoberfees, te open. Die 185 ste Oktoberfees is begin in…

Wêreld Nuusflitse – 24 September

Duitsland Die polisie in Duitsland het op een dag 3 100 motorbestuurders gevang en beboet omdat hulle bestuur terwyl hulle doenig is met ’n selfoon.   Europese Unie Die Europese…

Ekonomiese aanduiders : 21 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.27 ( R14.64) Rand / euro                           R16.85 ( R17.10) Rand / Britse pond               R18.98 ( R19.27) VSA dollar / Bitcoin             $6 600 (…

Tragiek van alliansies

Dit is weereens tragies om te sien hoe Boere-Afrikaner organisasies vennootskappe aangaan met volksvreemde bewegings. Die ULA (United Liberty Alliance) is ‘n burgerregte organisasie wat glo fokus op selfbeskikking vir:…

Prikkel – Kry eers perspektief

In die lig van die vorige teenstelling van denke moet ons (menslik gesproke) aanvaar dat ons nou leef in die raamwerk van Afrika-denke met Afrika-sentiment waarin ons as volk geen…

Repokoers bly onveranderd

Die resessie het klaarblyklik die SA Reserwebank gedwing om die uitleen koers onveranderd te hou. Drie van die sewe lede van die bank se monetêre beleidskomitee het egter gevra vir…

Vrystaat nomineer Zuma

Die Vrystaatse lys van nominasies vir parlementariërs het die verskynsel dat Jacob Zuma nr. 1 is op die lys.  Die ANC in die Vrystaat het hulself gedistansieer van die lys…

Twee rowers gedood in Natal

Twee gewapende rowers is deur lede van die SAPD gedood in ‘n skietgeveg. Die polisie het ‘n verdagte voertuig op die N2 buite Nyoni probeer aftrek waarop ‘n skietery tussen…

Geskors maar werk nog steeds

Die ANC het die lede van die taakspan van Noordwes aangekondig wat die ontbinde provinsiale uitvoerende komitee (PUK) se plek moet inneem en die veelvuldige probleme in die provinsie moet…

Kortnuus

SAID se bonusse onwettig Die ouditeur-generaal, Kimi Makwetu, het bevind dat SAID die wet oortree het met hul toekenning van meer as R4 miljoen se bonusse aan personeel sonder die…

Japanse miljardêr gaan maan besoek

Yusaku Maezawa, ’n miljardêr sakeman van Japan gaan die eerste passasier wees wat om die maan gaan sirkel met die SpaceX vuurpyl van ruimte tegnoloog Elon Musk. Die opspraakwekkende nuus…

Nog ’n Franse minister bedank

Die Franse minister van binnelandse sake, Gerard Collomb, het aangekondig dat hy gaan bedank as minister en hom eerder beskikbaar stel as burgemeester van Lyon in die jaar 2020. Waarnemers…

Miljoene kinders se lewens in gevaar

Meer as 5 miljoen kinders se lewens kan reeds nadelig geraak wees in Jemen weens die lang uitgerekte oorlog, sê die Verenigde Koningryk se “Red die Kinders” organisasie in die…

EU leiers besin oor immigrante krisis

Die 28 leiers van die Europese Unie se lidlande het in Salzburg, Oostenryk, byeengekom om die onwettige immigrante krisis te bespreek en moontlike oplossings te vind. Die leiers sê die…

Ekonomiese aanduiders : 20 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.64 ( R14.82) Rand / euro                           R17.10 ( R17.35) Rand / Britse pond               R19.27 ( R19.52) VSA dollar / Bitcoin             $6 441(…

Hou aan boer!

Vir boere moet daar tans twee belangrike beginsels geld: hou aan boer, en vertrou op die Liewe Heer. Dit was die advies van adv. Roelof du Plessis (SC), aan boere…

Hou druk op ANC

“Ons mag nie ophou om die ANC se oneerlikheid en beleid internasionaal bekend te maak nie. Ons moet die druk op die ANC volhou. Die ANC reageer slegs op druk….

Plato en Plato

Plato was ‘n Griekse filosoof en stigter van die Akademie in Athene en word beskou as die sentrale figuur wat die filosofie van die Westerse wêreld ontwikkel het. Hy is…

Gewapende roof uit die binnekring

Dit blyk dat meeste van die gewapende rooftogte en inbrake geskied weens inligting vanuit instansies se kantore of selfs van die werknemers. Misdaadstatistiek toon dat besighede in die land deurloop…

50% Stadsrade se base “ongekwalifiseerd”

Nhlanhla Nene, minister van finansies (foto), het onthul dat meer as die helfte van die land se munisipale bestuurders en hoof finansiële beamptes nie voldoen aan die minimum bevoegdheidskriteria nie….

Gauteng misdaad styg

Moord en verkragting styg in Gauteng volgens die nuutste statistieke wat vrygestel is. Verder sukkel die departement van gemeenskapsbeveiliging om akkurate syfers te verskaf aangesien die meerderheid van die oortreders…

Groot dele van Gauteng sonder water

Dele van Bryanston, Rivonia, Lonehill, Douglasdale en Paulshof sit sonder water sedert Woensdag. Rand Water se verklaring is dat die vlak van water by die Bryanston water toring te laag…

Kortnuus

Repo koers dalk binnekort op Die Reserwebank kan dalk besluit om uitleen koers te verhoog ten spyte van ‘n resessie.   Oudit laat Denel, SAL en SA Express se geouditeerde…

Deur my lens

Ek was nie verbaas dat die Kommuniste in Suid-Afrika bekommerd is oor die plaaswerkers se toekoms as Mugabe Nommer Twee die grond by landbouers steel nie. Want dit is net…

Japan se versoek geweier oor walvis vangs

Tokyo het die naweek gesê hulle oorweeg dit om uit die Internasionale Walvis Kommissie te bedank nadat hulle versoek geweier is om die vang van walvisse te heropen. Die opmerking…

Brexit: My konsep of niks

In ’n televisie onderhoud het die Britse eerste minister, Theresa May, ’n ferm standpunt ingeneem en gesê Brittanje sal ’n ooreenkoms met die EU aangaan soos wat sy dit sien,…

Die ooreenkoms met Noord-Korea

Die kommunistiese leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un, het ’n ooreenkoms bereik met die Suid-Koreaanse president, Moon Jae-in, tydens hul vergadering in die kommuniste se hoofstad, Pyongyang. President Moon se drie…

MH17: Rusland bewys sy onskuld

Die hele Europa het vingers gewys na Rusland en gesê hulle weet Rusland het die MH-17 vliegtuig neergeskiet wat oor die Oekraïne neergestort het. Die Russe wys daarop dat die…

VSA kan militêre basis in Pole vestig

Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy gee ernstige oorweging aan Pole se aanbod dat ’n permanente VSA militêre basis aldaar gevestig word. Alhoewel dit veel groter gemoedsrus in Pole…