Nelson Mandela Baai se begroting

Die burgemeester van die Nelson Mandela Baai Munisipaliteit, wat Port Elizabeth insluit, het aangekondig dat die totale begroting van die stad aan arm areas toegewys gaan word.

Dit volg na Mongameli Bobani (foto) oorgeneem het by Athol Trollip as burgemeester.

Die DA is tans nog besig met ‘n hof aansoek om Trollip se verwydering te beveg.