McCain Saterdag ter aarde bestel

Die Republikeinse senator, John McCain (81), is Saterdag onder wêreldwye belangstelling, ter aard bestel terwyl sy 106-jarige moeder moes sien hoe haar oudste seun weggelê word.

McCain het vooraf gevra dat president Donald Trump nie teenwoordig moet wees by sy begrafnis nie, maar dat die voormalige presidente, John W Bush en Barack Obama

Senator McCain was as Republikein twee keer die verloorder in ’n stryd om president te word, met die eerste poging die nominasie teen George W Bush verloor en die tweede keer teen Barack Obama, maar het geen liefde openbaar vir die huidige president nie.

Verskeie ministers uit ander lande het hul laaste eer betoon deur di diens by te woon in die Washington Nasionale Katedraal waar oud presidente Bush en Obama elkeen ’n laaste woord oor die invloedryke senator gespreek het.