Malema proe sy eie medisyne

Sekuriteitswagte moes ‘n oproerige groep EFF ondersteuners met skok granate uitmekaar jaag nadat hul Julius Malema aangevat het.

Die relletjie het by Henley-on-Klip plaasgevind waar ondersteuners van  Abednego Mathole ontevrede was weens Malema se weiering om hom as Gauteng leier aan te wys.

‘n Onderonsie tussen Malema se lyfwagte het gelei tot bottel gooiery terwyl skote in die lug afgevuur is.