Lyke van bejaardes in badkamer

Die lyke van ‘n bejaarde egpaar is in hul badkamer gevind nadat ‘n familielid onraad bemerk het.

Reaksielede het die huis binnegegaan en die vermoorde egpaar in die badkamer gevind.

Die egpaar, onderskeidelik 68 en 60 jaar oud, is beide vasgebind en daarna vermoor.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie en kenners is nie optimisties dat ‘n arrestasie nie sal volg nie.