Kortnuus

Repo koers dalk binnekort op

Die Reserwebank kan dalk besluit om uitleen koers te verhoog ten spyte van ‘n resessie.

 

Oudit laat

Denel, SAL en SA Express se geouditeerde state sal nie betyds gereed wees nie aldus Pravin Gordhan.

 

Gemeenskap tree op

Die gemeenskap net buite Bloemhof het self opgetree nadat die polisie niks aan misdaad doen nie, reg in eie hande geneem en een persoon gedood en ‘n ander ernstig beseer.