Janus dalk uiteindelik op parool

Regter Selby Baqwa van die hooggeregshof in Pretoria het die minister van justisie se besluit om Janus Malusz se Suid-Afrikaanse burgerskap terug te trek en hom uit die land te sit, tersyde gestel en Walusz se paroolaansoek terug verwys na die minister van justisie.

Janus is reeds 25 jaar in die gevangenis en is in sterk kontras met moordenaars en verkragters wat binne tien jaar vrygelaat word.