Groot dele van Gauteng sonder water

Dele van Bryanston, Rivonia, Lonehill, Douglasdale en Paulshof sit sonder water sedert Woensdag.

Rand Water se verklaring is dat die vlak van water by die Bryanston water toring te laag is en tans gesluit is. Water voertuie verskaf water by sekere winkel sentrums.

Gebarste water pype is glo een rede vir die lae vlakke maar dit is seker ook swak beplanning en -instandhouding wat die skuld moet kry.